Slaan oor na inhoud

Potlood

Augustus 10, 2012

Ek is vasgevang

in die lood

van my potlood.

Ek probeer myself

daaruit skryf

met woorde

wat op water

kan dryf.

©Freddie Burger

From → poësie

4 Kommentaar
  1. gjbstein53 permalink

    Skrywers blok???? Baie mooi !

  2. Hierdie woorde vlieg.

  3. Terloops, ek like dat jy jou goed ‘copyright’ . Ek begin sommer dadelik ook nou.
    Jy mag maar skryf, hoor, en ek verkies nou nog potlood, bo pen of die PC.
    (Blykbaar, en die kenners kan maar sê, besit mens automaties kopiereg op die internet?) Dankie vir die ‘volg’…goeienuusloli is maar effe stil…

Lewer kommentaar